William Rosenberg (akteur)

William Rosenberg
Geboorte (1920-02-12)12 Februarie 1920
Sterfte 6 November 2014 (op 94)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Rosenberg (12 Februarie 1920 – 6 November 2014) was 'n Deense akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Six Kids and Their Uncle (1966), Six Kids and the Honeymooners (1967), Magic in Town (1968), en Kid Gang on the Go (1971).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search